Respek vir die reg om te glo of nie te glo nie
Ek wens ons Christene was almal waardige volgelinge van Jesus, mense wat nie net reg glo nie, maar ook reg leef. Nie mense met ’n eng...
Mooweer en koel met 'n kans op reën
Die laaste maande se uiterste weersomstandighede in groot dele van ons land – rekordhoë temperature en ongekende en langdurige droogtes –...
Geloof kyk feite in die oë, maar anders
Wanneer ’n mens terugdink aan die ou jaar en wonder oor die nuwe jaar, wat maar pas begin het, kan jy dit uit verskillende perspektiewe...
Sendingveld is deesdae soveel nader
Die verspreiding van die wêreld se bevolking verander teen ’n ongewone tempo. Oor die eeue het verskillende “volksverhuisings”...
Skynheilig van staat om kerke te bekyk
Luidens ’n berig in Rapport gaan alle kerke ondersoek word om te kyk of hulle gelowiges uitbuit met onder meer geldsake en die aansprake...
Christene moet ’n verskil maak
Daar is soveel dinge wat wetsgehoorsame, belastingbetalende burgers in Suid-Afrika vertoorn en frustreer. Elke dag is daar nuwe gevalle...
Ramp waarvan min kennis dra
Die afgelope week of twee het 'n paar tragedies die nuusmedia oor en oor besoek. Daar is die oorlog in Gaza met wankelende skietstakings....
Die geestelike toestand van ons nasie
Daar was 'n tyd in die geskiedenis van Israel toe die volk geestelik 'n allerlaagte punt bereik het. So treurig het dit gegaan dat die...
Christene nie vry van rampe
Die laaste tyd was Christene wêreldwyd as lydende party baie in die nuus. Eerstens was (en is) daar die buitengewoon wreedaardige...