Beeldartikel - Baie dankie aan die Samaritane onder die radar - 29 Des 2021
Hier, teen die einde van die jaar, probeer ek hard om aan die positiewe dinge te dink waarmee ’n mens hoopvol die nuwe jaar tegemoet kan...
Beeldartikel - Waarheen dan is integriteit, Suid-Afrika? - 01 Des 2021
Dis vandag presies ’n maand gelede dat ons plaaslike verkiesings plaasgevind het. Die belofte van die regerende party van ’n beter lewe...
Beeldartikel - ’n ‘Luiheid’ én oplewing word in kerke gesien - 03 Nov 2021
Die Kerk is nie die effek van die Covid-pandemie gespaar nie. Wie sou vóór die pandemie kon dink dat kerkbyeenkomste globaal verbied sou...
Beeld - Ek salueer dié wat God dank vir hulle talente -8 Sep 2021
Ek het die afgelope weke geluister hoe feitlik elkeen van ons Olimpiese en para-Olimpiese medalje wenners eerstens en onbeskaamd aan God...
Godsdiensaktueel - Pandemie laat my besin oor dood en geloof - 14 Jul 2021
Iemand het eenmaal gesê: “As jy jou teologie wil skryf, goeie teologie, moet jy dit skryf in die winters van jou lewe”. Ek praat aan die...
Beeldartikel - Bloed is eintlik 'n simbool van lewe, nie dood nie - Mar 2021
Volgende naweek is dit Paasnaweek, die belangrikste datum op die Christelike jaarkalender. Dít wat amper 2,000 jaar gelede in Jerusalem...
Beeldartikel - Belydenis van geloof in dié woorde bevat - 27 Jan 2021 -
Ek kry vanoggend die whatsapp van haar, die eggenote van ’n egpaar wat ek jare lank al ken, twee toegewyde kinders van die Here: “Pieter...
Godsdiensaktueel - Vir "profete" is daar munt te slaan uit geloof - 02 Des 2021
Prof. Christina Landman het verlede week in haar artikel “Ons is nie almal so nie” op hierdie blad ’n saak aangeraak wat my - en ek glo...
Godsdiensaktueel - Skryf Paulus dan ook oor ons regering? -21 April 2021-
Die regerende party se skandes, onbevoegdheid en korrupsie kom oor die laaste maande al meer aan die lig. Daaroor berig iedere koerant,...
MEER MENSE SOEK, VIND GOD MIDDE-IN KRISIS - 24 Februarie 2021
Baie Christengelowiges is ongelukkig oor die regering se streng inperkingsmaatreëls betreffende kerkdienste. Terwyl die huidige inperking...