INENTINGS - JA OF NEE?
I ’n Kwessie waaroor ek die laaste paar weke daagliks navraag ontvang, is die vraag of die veelbesproke anti-Covid inentings reg of...
Dit was ook 'n jaar om jou seëninge te tel
Terwyl niemand die onmeetlike, negatiewe globale en persoonlike gevolge van die Covid-pandemie ontken nie, het ek die afgelope tyd soveel...
Vir "profete" is daar munt te slaan uit geloof
Prof. Christina Landman het verlede week in haar artikel “Ons is nie almal so nie” op hierdie blad ’n saak aangeraak wat my - en ek glo...
ONS HET LEIERS NODIG WAT MET TALENTE WOEKER
Benewens korrupsie, wat so kenmerkend van die Suid-Afrikaanse samelewing en eintlik endemies in veral die regerende party geword het, is...
’n Goeie leier staan in diens van sy mense
Daar is ’n menslike eienskap wat universeel en tydloos is. Dit is die magsbeheptheid van sommige, m.a.w. die soeke na mag met die doel om...
HOE KYK ONS DAN CHRISTELIK NA MISDAAD?
’n Mens sukkel om woorde te vind om jou afgryse oor die daaglikse en toenemend-bose spiraal van misdaad - en veral geweldsmisdaad - in...
Geestelike leiers moet standpunt inneem
Die mislukking van die Suid-Afrikaanse regering op alle vlakke word daagliks duideliker. Die Corona-pandemie het die regerende party...
Geestessake
Dit ontbreek ’n mens aan woorde om die huidige vloedgolf van geslagsgeweld en geweld teen kinders na regte te veroordeel. Die oortreders...
GEESTESSAKE
Dit ontbreek ’n mens aan woorde om die huidige vloedgolf van geslagsgeweld en geweld teen kinders na regte te veroordeel. Die oortreders...
COVID-19 EN DIE KERK
Sonder twyfel word die kerk - soos feitlik elke ander organisasie - wesenlik deur die huidige Covid-19 pandemie geraak. Tradisionele...